Hoërskool Hartbeespoort
- 3 active jobs (view)
- hsharties.co.za
Description
HOËRSKOOL HARTBEEPOORT
Studente Onderwyser - Gr 8 & 9 LO Prakties
(BEHEERLIGGAAM)
Hoërskool Hartbeespoort nooi passievolle en dinamiese onderwys studente uit om aansoek te doen vir ’n pos as Studente Onderwyser - Gr 8 & 9 LO Prakties. Ons is ’n trotse skool wat waarde heg aan gehalte onderrig én entoesiastiese betrokkenheid by buitemuurse aktiwiteite. As jy ’n liefde vir die onderwys het, is hierdie die ideale geleentheid vir jou!
Vereistes:
- Onderrigtaal: Afrikaans/Engels (Dubbelmedium)
- SACE registrasie
- Buitemuurse betrokkenheid
Stuur CV's na hoof@hsharties.co.za
Sluitingsdatum: 29 Mei 2026, 12:00
Aanvangsdatum: 21 Julie 2026
