INLIGTINGSTEGNOLOGIE GR.10 – 12

Hoërskool Hartbeespoort
Published
May 6, 2026
Expires
July 31, 2026
Location
HV R511 en R514, Tielman Straat, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Hartbeespoort, South Africa

Description

HOËRSKOOL HARTBEEPOORT

INLIGTINGSTEGNOLOGIE GR.10 - 12
(BEHEERLIGGAAM)

Hoërskool Hartbeespoort nooi passievolle en dinamiese onderwysers uit om aansoek te doen vir ’n pos in Inligtingstegnologie vir Graad 10–12. Ons is ’n trotse skool wat waarde heg aan gehalte onderrig én entoesiastiese betrokkenheid by buitemuurse aktiwiteite. As jy ’n liefde vir die onderwys het, is hierdie die ideale geleentheid vir jou!

Vereistes:

- Onderrigtaal: Afrikaans/Engels (Dubbelmedium)
- SACE registrasie
- Buitemuurse betrokkenheid

'n Hoogs kompeterende vergoedingspakket word aangebied!

Stuur CV's na hoof@hsharties.co.za

Sluitingsdatum: 29 Mei 2026, 12:00

Aanvangsdatum: 21 Julie 2026

Only registered members can apply for jobs.