Hoërskool Hartbeespoort
- 6 active jobs (view)
- hsharties.co.za
Description
HOËRSKOOL HARTBEESPOORT
Natuurwetenskap (Gr 8 en 9
Tegnologie (Gr 8 en 9)
Hoërskool Hartbeespoort nooi passievolle en dinamiese onderwysers uit om aansoek te doen vir ’n pos in Natuurwetenskap (Gr 8 - 9) en Tegnologie (Gr 8 - 9). Ons is ’n trotse skool wat waarde heg aan gehalte onderrig én entoesiastiese betrokkenheid by buitemuurse aktiwiteite. As jy ’n liefde vir die onderwys het, is hierdie die ideale geleentheid vir jou!
Vereistes:
- Onderrigtaal: Afrikaans/Engels (Dubbelmedium)
- SACE registrasie
- Buitemuurse betrokkenheid
'n Hoogs kompeterende vergoedingspakket word aangebied!
Stuur CV's na hoof@hsharties.co.za
Sluitingsdatum: 9 Oktober 2026, 12:00
Aanvangsdatum: 11 Januarie 2027
