- 4 active jobs (view)
- www.eduplex.co.za
Description
PERMANENTE POS VANAF JANUARIE 2027
Die suksesvolle kandidaat moet aan die
volgende vereistes voldoen:
• Taalvaardig in beide Afrikaans en Engels.
• B-graad en HOD-diploma of vier (4) jaar
onderwysgraad.
• Geregistreer by SARO (SACE).
• IEB-ondervinding in Verbruikerstudies.
• Suid-Afrikaanse burger.
• Die bereidwilligheid om by die skool se
buitemuurse bedrywighede betrokke te
wees.
• Die vermoë om as deel van ‘n span entoesiastiese onderwysers aan ‘n
opwindende leerprogram te werk.
KANDIDATE MOET DIE
CHRISTELIK ETOS EN –WAARDES
VAN EDUPLEX ONDERSTEUN
Stuur CV en bewys van kwalifikasies
(asook SACE-bewys) na
wilma.viljoen@eduplex.co.za.
SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: 12 OKTOBER 2026
Indien Eduplex u nie teen 30 Oktober 2026
gekontak het nie, kan u aanvaar dat u
aansoek nie suksesvol was nie.
EDUPLEX BEHOU DIE REG VOOR OM POSTE
NIE TE VUL NIE.
