Leerderondersteuning

Eduplex High School
Published
October 18, 2026
Expires
October 23, 2026
Location
1193 Meara Street, Pretoria, South Africa

Description

PERMANENTE AANSTELLING 2027

Werksure: 07:00 - 15:00 Ma. - Vr.

Minimum vereistes:

  • NKR - vlak 7.
  • Vaardig in Afrikaans en Engels.
  • 3 jaar ondervinding in 'n hoërskoolomgewing
  • SAPD-klaring
  • Geldige bestuurslisensie.

Voorkeurvaardighede:

  • Werk onder druk.
  • Dinamies, goed georganiseerd en gemotiveerd.
  • Effektiewe kommunikasievaardighede.
  • Spanspeler.
  • Goeie menseverhoudings.

Ervaring in die volgende sal voordelig wees:

  • Bestuur die hulponderwysers by die skool.
  • Ervaring in akkommoderingsaansoeke by die IEB.
  • Fasilitering van die akkommoderingsprosesse by die skool.
  • Fasilitering van toets- en eksamenreëlings.
  • Hulp met daaglikse toesigverantwoordelikhede.
  • Fasiliteer die aansoeke en plasing van onderwysstudente.
  • Kalenderbeplanning.
  • Opedag-beplanning en koördinering.

Bykomende verantwoordelikhede:

  • Handhaaf en bou positiewe verhoudings met ouers.
  • Netwerk met ander professionele persone en organisasies.
  • Hou by POPIA-wetgewing en vertroulikheid.

Stuur CV na wilma.viljoen@eduplex.co.za voor 23 Oktober.

As jy nie teen 30 Oktober van ons gehoor het nie, aanvaar dat jou aansoek onsuksesvol was.

 

Only registered members can apply for jobs.