—
- 12 Acton Road
- March 12, 2025
- preporties.co.za
Company Information
Ons is 'n Engelse en Afrikaanse pre-primêre skooltjie geleë in Umbilo, Durban. Ons bied sorg aan babas van 4 maande oud en kleuters van 2 - 6 jaar oud. Ons bestaan al 51 jaar en bedien die gemeenskap in die breë Durban area. Ons bied 'n omvattende daaglikse vroeë kinderontwikkeling program aan, wat gemik is daarop om elke kleuter se volle potensiaal te ontgin.
Current job openings at Port Natal Preprimêre Skool
No job listings found.
