Eduplex High School
- 2 active jobs (view)
Description
PERMANENTE POS VANAF JANUARIE 2027
Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen:
- Taalvaardig in beide Afrikaans en Engels.
- B-graad en HOD-diploma of vier (4) jaar onderwysgraad.
- Geregistreer by SARO (SACE).
- IEB-ondervinding: Afrikaans Huistaal
- 'n Minimum van 2 jaar bestuurservaring sal 'n aanwins wees.
- Suid-Afrikaanse burger.
- Die bereidwilligheid om by die skool se buitemuurse bedrywighede betrokke te wees.
- Die vermoë om as deel van 'n span entoesiastiese onderwysers aan 'n opwindende leerprogram te werk.
Kandidate moet die Christenetos en -waardes van Eduplex ondersteun.
Sluitingsdatum vir aansoeke: 23 Oktober 2026
Stuur CV en bewys van kwalifikasies (asook SACE-bewys) na wilma.viljoen@eduplex.co.za.
Indien Eduplex u nie teen 30 Oktober 2026 gekontak het nie, kan u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.
EDUPLEX BEHOU DIE REG VOOR OM POSTE NIE TE VUL NIE.
