WISKUNDE GR. 8 – 12

Hoërskool Hartbeespoort
Published
August 4, 2026
Expires
October 31, 2026
Location
HV R511 en R514, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Hartbeespoort, South Africa

Description

HOËRSKOOL HARTBEESPOORT

WISKUNDE GR.8 - 12
Hoërskool Hartbeespoort nooi passievolle en dinamiese onderwysers uit om aansoek te doen vir ’n pos in Wiskunde vir Graad 8–12. Ons is ’n trotse skool wat waarde heg aan gehalte onderrig én entoesiastiese betrokkenheid by buitemuurse aktiwiteite. As jy ’n liefde vir die onderwys het, is hierdie die ideale geleentheid vir jou!

Vereistes:

- Onderrigtaal: Afrikaans/Engels (Dubbelmedium)
- SACE registrasie
- Buitemuurse betrokkenheid

'n Hoogs kompeterende vergoedingspakket word aangebied!

Stuur CV's na hoof@hsharties.co.za

Sluitingsdatum: 9 Oktober 2026

Aanvangsdatum: 11 Januarie 2027

Only registered members can apply for jobs.