Leerondersteuning

Hoërskool Hopefield
Published
April 14, 2026
Expires
May 14, 2026
Location
Stasie Straat 5, Hopefield, 7355, Hopefield, South Africa

Description

HOËRSKOOL HOPEFIELD
ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON

Leerondersteuning (Beheerliggaampos)

Die volgende is vereistes vir die pos:

  • B. Ed Grondslagfase/Kwalifikasie in remediërende onderrig
  • Bewese ervaring in leerderondersteuning
  • Kennis van konsessies asook die aanmeldings- en
    verwysingsprosedures
  • Bewese rekenaarkennis- en vaardighede noodsaaklik
  • Goeie kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engels
    (mondeling en geskrewe)
  • SARO sertifikaat

Verantwoordelikhede:

  • Leerondersteuning in die laerskool
  • Aanmeldings: kennis van SIAS-dokumente/proses asook integrasie van die ondersteuningsprogram met KABV
  • Skolastiese assesserings
  • Betrokkenheid en bestuur van SGOS-afdeling
  • Samestelling en bestuur van IOOP’e

Algemeen:

  • Busvervoer vanaf omliggende Weskusdorpe beskikbaar
  • Koshuisverblyf beskikbaar
  • Geldige voertuiglisensie ‘n sterk aanbeveling

Diensaanvaarding: 1 Junie 2026

Hoërskool Hopefield akkommodeer leerders van die Hopefield- en
Weskusomgewing en is ‘n toonaangewende skool aan die Weskus
met uitstekende akademiese, sport- en kultuurprestasies. Die dorp
is ongeveer 120km noord van Kaapstad geleë.

Word deel van ‘n HSH-span met ‘n trotse tradisie van
uitnemendheid!

Sluitingsdatum: 20 April 2026

Indien u teen 24 April 2026 nie deur die skool gekontak is nie,
moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Doen aansoek by:

Die Skoolhoof, Hoërskool Hopefield,
Tel nr: 022 723 0040
Epos: hsh@sandveld.net
Besoek ons webwerf op www.hshopefield.co.za

Only registered members can apply for jobs.