Laerskool Hartenbos

Company Information

Laerskool Hartenbos is in die Suid-Kaapse dorp Hartenbos aan die begin van die wêreldbekende tuinroete geleë, 9 km vanaf Mosselbaai, 45 km vanaf George en 35 km vanaf George Lughawe.  Laerskool Hartenbosstaan bekend as die Dolfynkontrei.

Current job openings at Laerskool Hartenbos

No job listings found.