Eduplex High School
- 1 active job (view)
- www.eduplex.co.za
Description
Permanente pos vanaf Januarie 2027
Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen:
- taalvaardig in beide Afrikaans en Engels.
- B-graad en HOD-diploma of vier (4) jaar onderwysgraad.
- geregistreer by SARO (SACE).
- IEB-ondervinding: Afrikaans Huistaal.
- Suid-Afrikaanse burger.
- die bereidwilligheid om by die skool se buitemuurse bedrywighede betrokke te wees.
- die vermoë om as deel van 'n span entoesiastiese onderwysers aan 'n opwindende leerprogram te werk.
Sluitingsdatum vir aansoeke: 17 November 2026
Stuur CV en bewys van kwalifikasies (asook SACE-bewys) na wilma.viljoen@eduplex.co.za.
Kandidate moet die Christenetos en -waardes van Eduplex ondersteun.
Indien Eduplex u nie teen 23 November 2026 gekontak het nie, kan u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.
Eduplex behou die reg voor om poste nie te vul nie.
